But kaantie: die Ivor Price show

Want soms is 'n dag in SA soos 1 000 jaar...
In dié episode van “But kaantie: die Ivor Price show”… Die predikant Ivor Swartz praat oor sy nuwe boek, “Die verlore seun vannie Gaatjie”, en sy verskyning dié week op “Ivor en die verskilmakers”, ’n VIA-televisieprogram. Spoegwolf se Danie du Toits poeg vuur oor die hel waarin restaurante hulle tans bevind. Die bekende akteurs Solomon Cupido en Bradley Olivier praat oor “Spacekriek en Dakskroef” wat die land laat gons…En ’n Vrystaatse leerder sy hoed af vir die regering wat skole weens die covid-19 gesluit het. Op die politieke front bring Ryland Fisher en Jan-Jan Joubert hulde aan die struggle-veteraan Andrew Mlangeni, en Jody Hendricks praat oor Black Lives Matter in sport.

Oor Kirvan, skole en ’n lockdown-babalaas, ouma Griet, Blou Bul-boeties en die politiek
In episode 7 van “But kaantie: die Ivor Price show”: Die kunswêreld treur oor die moord op die choreograaf en danser Kirvan Fortuin. Die skrywer Bettina Wyngaard, dramaturg Herschelle Benjamin en Anroux Marais, die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, bring hulde aan hom. Theo Venter praat oor ’n opspraakwekkende hofuitspraak oor die rol van onafhanklike kandidate in die Suid-Afrikaanse politiek. Ek ondersoek die impak van covid-10 op ons skole, en praat hieroor met Paul Colditz van Fedsas, Juandré September, ’n onderwyser van die Hoërskool Ladismith, en die NWU-student Zay-dee Mentoor. Die internetsensasie Zander Fourie praat oor sy babbelas-treffer, en twee broers, Richard en David Kriel, gaan in November albei by vir die Blou Bulle uitdraf. En ek praat met dr. Zamani Saul, die Noord-Kaapse premier, oor die dood van Griet Seekooi, een van die laaste sprekers van die N|uu-taal.

Oor ongelykhede, die reis na heling en ’n nuwe normaal ná covid-19
In episode 6 van But kaantie: die Ivor Price show: Mmusi Maimane van die One South Africa-beweging wil ’n stokkie steek voor planne om skole Maandag te heropen te midde van die covid-19-pandemie. Ernusta van Wyngaard van die kykNET & kie-reeks Op seer se spoor praat oor haar eie reis na heling, en Francois van Coke sê oor die grense wat hy en Fokofpolisiekar in die laaste 17 jaar afgebreek het. Die skrywer, digter en regisseur Ricardo Arendse droom oor ’n nuwe toekoms vir die filmbedryf, en ons bekyk die dood van ’n Minneapolis-man aan die hand van die VSA-polisie.

Oor skoledrama, oopbars-hakskene, 'n nuttelose minister en ’n swart swaan
In episode 5 van “But kaantie: die Ivor Price show”… Vanessa le Roux van “Parents against the opening of schools” oorweeg regsaksie teen Angie Motshekga oor die heropening van skole. Prof. Jean Greyling praat oor ’n virtuele skoletoernooi, en dr. Piet Croucamp bespreek die bitter stryd tussen Nancy Pelosi en Donald Trump. ’n Noord-Kapenaar beskryf Nkosazana Dlamini-Zuma as die minister van nuttelose inligting. Karin Kortjé deel haar nuwe enkelsnit, en die skrywer Wilken Calitz praat oor sy debuutroman, “Swart swaan”.

Oor goedkoop petrol, duur entjies, rooi lippies, en Jerome se tril
In episode 4 van "But kaantie: die Ivor Price show": 'n Liter petrol is nou goedkoper as 'n los entjie en dit maak Uncle Becker warm onder die kraag. "But kaantie"-luisteraars sê ook hoeveel hulle bereid is om vir smokkelsigarette te betaal. Dinah Cloete praat oor Internasionale Verpleegstersdag, en prof. Anthoni van Nieuwkerk van Wits sê sy sê oor minister Ebrahim Patel se inkopielys. En dan is daar die storie oor ene Jerome se tril, en natuurlik ook Jerome Rex se hiphop-woema.

Facebook | facebook.com/ivorprice

Twitter | @ivorprice

Instagram | @ivor.price

Oor Seepunt-drawwers, die adder in Ramaphosa se boesem, Metrofail en ’n lewe ná 7de Laan
In episode 3 van “But kaantie: die Ivor Price show” sê radio- en TV-persoonlilkheid Mr Meyer sy sê oor die drawwers wat op die Seepunt-promenade toegesak het. Pieter du Toit, Ferial Haffajee en Mari Harris praat oor dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, die adder in pres. Cyril Ramaphosa se boesem. Miljoene Suid-Afrikaners keer terug werk toe, maar Earl September sê Metrofail se treine staan nog alliepad. Twee Suid-Afrikaners, André van Niekerk en Morné Meyer, praat oor Suid-Korea en die VSA se hantering van die covid-19-krisis. En die bekende akteur Theorodore Jantjies praat oor die lewe ná 7de Laan.

Facebook | facebook.com/ivorprice

Twitter | @ivorprice

Instagram | @ivor.price

Oor Ramadaan, die politiek van vibrators, en covid-19-kreatiwiteit
In episode 2 van “But kaantie: die Ivor Price show” praat sielkundige Shahieda Carlie oor self-isolasie in ’n tyd waar sosialisering vir Moslems amper heilig is. Jason Lloyd is bekommerd oor die weermag se skop, skiet en donder-benadering, en Theo Venter praat oor minister Jackson Mthembu se vibrator-glipsie. Vito Heyn verklap als oor “Red Suid-Afrika”, sy nuwe coronavirus-rapliedjie. Ander hoogtepunte is Ronelle Louwrens van YehBaby oor die digitale herlewing van kleinsakeondernemings, terwyl Ryk van Niekerk sê wat PSG se ontbondeling vir Capitec-kliënte beteken.

Oor 'n f*kken vieslike virus, 'n politieke nar en skynvrede
Die veelbekroonde joernalis Ivor Price is nou ook op podcasts te hoor. In dié weeklikse nuusoorsig is daar geen heilige koeie nie. En ook nie ego nie. In episode 1 praat ’n Kapenaar oor sy stryd met covid-19, en prof. Anthoni van Nieuwkerk beskryf Donald Trump as ’n politieke nar. Dr. Oscar van Heerden praat oor sy nuwe boek, "Two minutes to midnight: will Ramaphosa’s ANC survive?", terwyl die TV-persoonlikheid Ingrid Jones slange vang oor Lalla Hirayama se stereotipering van bruin broue.